POSBUS 210

HOPETOWN

8750

 

GPS: S 29° 40.791 - O 24° 21.811

KANTOOR: 053 2077 024

SEL:  082 4953 551

FAKS: 086 2739 175

Vuurwapen Handelaar Lisensie No. 100740

 

SAPD - Akkreditasie No.  400 0098

SAPD - Skietbaan Akkreditasie No.  300 0026

PFTC - Akkreditasie No. 041 90 400 1516

 

Ons is geaffilieer aan "International Firearm Training Academy"

Ons gebruik opleiding materiaal deur:  "International Firearm Training Academy"

© Kopiereg 2018 The Farm - Vuurwapen & Taktiese Opleiding

Webblad ontwerp deur Raptor Designs.

"The Farm" - Vuurwapen en Taktiese Produkte Handelaar

 

The Farm Vuurwapen opleiding is onlangs uitgebrei met ‘n Vuurwapen Handelaars afdeling. ( Handelaars Instansiekode: 100740 )

 

 

Ons spesialiseer in vuurwapens vir die doel van selfverdediging en die sekuriteit sektor soos byvoorbeeld handwapens, semi-automatiese gewere en haelgewere. Ons verskaf ook ammunissie vir verskeie wapens.

 

 

The Farm kan ook die volgende wapen verwante toerusting verskaf:

 

  • Holsters
  • Flitse
  • Drasakke
  • Taktiese Belde
  • Ligte vir Wapens
  • Geweer Belde
  • Nagsigtoerusting
  • Koeëlvastebaadjies en skilde
  • en vele meer...

 

 

 

 

Demonstrasies kan gereël word vir

veiligheidsgroepe van die volgende items:

 

Vuurwapens

 

Nagsigtoerusting

 

Koeëlvastebaadjies en Skilde