Oktober 2020.
9 dag program wat verdeel is in 3 segmente van 3 dae per week, en wat strek oor ń 3 weke periode.
1ste segment
Donderdag 15 Okt -Saterdag 17 Oktober
2de segment
22-24 Oktober (Donderdag tot Saterdag)
3de segment
29-31 Oktober (Donderdag tot Saterdag)
Kursus betaan uit 4 eenheidstandaarde.
1. Apply tactical knowledge in the use of firearms
2. Demonstrate tactical proficiency with a handgun
3. Demonstrate tactical proficiency with a shotgun
4. Demonstrate tactical proficiency with a self loading rifle/carbine.
Hierdie kursus is op ń gevorderde vlak en kandidate benodig hul eie vuurwapens vir die program.
Behels fasette soos:
vuur in beweging, benadering van geboue,
huis penetrasie, lae lig skiet, spanwerk en voet formasies, 2man ,4 man en 6 man spanne.
Toerusting om te gebruik.
Wisselings drille van primêre na sekondêre wapens.
Storings drille
Arrestasie tegnieke en nog meer.
Ideaal vir die persoon wat defensiewe gebruik van wapens ernstig opneem.
Teenstroping , sekuriteit personeel wat in hoë risiko omstandighede werk, reaksie spanne, bate beskerming,
en ook enige persoon wat betrokke is in landelike beveiliging asook die persoon wat homself effektief wil verdedig.
Koste: R9000 per persoon.
Ingesluit by prys is alle handleidings en registrasie fooie, middagetes en sertifikasie fooi.
Ammunissie uitgesluit.
Skakel ons kantoor vir bespreking en enige verblyf reelings.
Hoop om jou daar te sien.
Baie belangrik. Bespreking moet gedoen word voor of op Woensdag 7 Oktober 2020.
053-2077024 (kantoor)
082 4953 551 (Wynand)
wynandcoetzer@thefarm.org.za