POSBUS 210

HOPETOWN

8750

 

GPS: S 29° 40.791 - O 24° 21.811

KANTOOR: 053 2077 024

SEL:  082 4953 551

FAKS: 086 2739 175

Vuurwapen Handelaar Lisensie No. 100740

 

SAPD - Akkreditasie No.  400 0098

SAPD - Skietbaan Akkreditasie No.  300 0026

PFTC - Akkreditasie No. 041 90 400 1516

 

Ons is geaffilieer aan "International Firearm Training Academy"

Ons gebruik opleiding materiaal deur:  "International Firearm Training Academy"

© Kopiereg 2018 The Farm - Vuurwapen & Taktiese Opleiding

Webblad ontwerp deur Raptor Designs.

"The Farm" - Vuurwapen en Taktiese Opleiding

 

The Farm is ‘n geakkrediteerde vuurwapen opleidings instansie wat geleë is langs die Oranje rivier naby Hopetown en Orania. Ons spesialiseer in die opleiding van enige vuurwapen verwante vaardighede en word erken met akkreditasies van die SAPD (Suid-Afrikaanse Polisie Diens) asook die PFTC (Profesional Firearm Trainers Council)

 

  • SAPD akkreditasie nr: 400 0098
  • SAPD skietbaan akkreditasie nr: 300 0026
  • PFTC akkreditasie nr: 041904001516

The Farm is geaffilieer met I.F.T.A. (International Firearm Training Academy) en ons maak gebruik van ITA Studie material. Eenheid standaard gebaseerde vuurwapen opleiding word op verskillende vlakke aangebied.

 

  • Basiese Vlak
  • Intermediêre / Besigheidsvlak
  • Gevorderde / TaktieseVlak
  • InstrukteursOpleiding
  • Baanoffisiers Kursusse

 

    • BasieseVlak
    • GevorderdeVlak

 

Nie-eenheidstandaard opleiding word ook aangebied:

 

  • Pepersproei kursusse
  • Wapen - selfverdedigings kursusse
  • Mes - verdediging