POSBUS 210

HOPETOWN

8750

 

GPS: S 29° 40.791 - O 24° 21.811

KANTOOR: 053 2077 024

SEL:  082 4953 551

FAKS: 086 2739 175

Vuurwapen Handelaar Lisensie No. 100740

 

SAPD - Akkreditasie No.  400 0098

SAPD - Skietbaan Akkreditasie No.  300 0026

PFTC - Akkreditasie No. 041 90 400 1516

 

Ons is geaffilieer aan "International Firearm Training Academy"

Ons gebruik opleiding materiaal deur:  "International Firearm Training Academy"

© Kopiereg 2018 The Farm - Vuurwapen & Taktiese Opleiding

Webblad ontwerp deur Raptor Designs.

BESPROEIINGS BOERDERY:

 

Ons bedryf ‘n Besproeiings boerdery langs die Oranje rivier in die Hopetown - Orania omgewing.  Ons produseer ‘n verskeidenheid landbou produkte.

 

  • Koring
  • Lusern bale
  • Mielies
  • Pekanneute
  • Springmielies

 

 

 

 

 

 

 

GRAANVERWERKING:

 

Produkte wat geoes word, beweeg deur ons graan verwerkingsaanleg waar vreemde materiaal en onsuiwerhede verwyder word om sodoende die kwaliteit van ons produksie te verbeter. Die skoongemaakte produk word verpak in 25kg polipropileen sakke.

 

Produkte wat verwerk word sluit in:

 

  • Erte
  • Koring
  • Mielies
  • Pekanneute
  • Sojabone
  • Springmielies

 

Die graan afval produkte wat uitgesif word by die verwerkingsaanleg, word dan as veevoer verkoop.